Sewende Tradisie Tafelkaart

Laas hersien:

Vertaalbare teks van hierdie dokument

Laaste eetbui?
$ $ $

Onthouding?
Onbetaalbaar!

Onthouding is van onskatbare waarde en om die boodskap aan die steeds-lyende kompulsiewe eter oor te dra, kos geld.

'n Bydrae van $5 of meer by elke vergadering word voorgestel. Soms IS meer beter. Gee asof jou lewe daarvan afhang.